AdvertorialBusinessNewsSponsored

Kies Mattress Haus as jy op soek is na ware Duitse presissie!

Kontak Mattress Haus by 084 606 4464 of besoek die vriendelike span in die Palms Winkelsentrum, Louis Trichardt-boulevard, Vanderbijlpark

 

Die Vaaldriehoek is bevoorreg om Mattress Haus, een van Suid-Afrika se mees voortreflike verskaffers van hoëgehalte matrasse, hier op ons eie drumpel te hê. Trouens, baie kliënte reis deesdae uit ander provinsies om hul matrasse nét hier te kom koop. Want waar anders kry jy egte “German Precision Beds” teen sulke goeie pryse?

Mattress Haus is Trots Vaaldriehoek en geleë in die Palms Winkelsentrum in Louis Trichardt-boulevard, Vanderbijlpark. (Hulle is langs Sportmans Warehouse). Kom maak gerus kennis met sakeman Kobus Pienaar en sy flink span – en kom beproef uitmuntende matrasse soos die Orthopädish-reeks en Kronen-reeks wat nie net vir absolute gerief ontwerp is nie, maar waar die fokus ook val op gesondheid en ondersteuning van die rug.

Of dalk wil jy Mattress Haus se Blau Train Bed beproef? Dit is een van die sterkste beddens op die Suid-Afrikaanse mark en kan ‘n persoon van 180 kg met gemak dra. Of koop dié swaarste-gewigdraende bed in Suid-Afrika: Die Everest, wat ‘n persoon van 220kg kan dra! Dan is daar ook die “Convoluted Foams” en “Gel Toppers” vir mense met heupprobleme.

Mattress Haus is die enigste verskaffer van die Blau Train, sowel as die Ziggy vir kinders, die Gästezimmer vir gastekamers en tieners, die Sportler vir atlete en gastehuise, die High Density Super King (*3m x 2m*), die 120cm Caravan-matras en die Honey Mooner vir pasgetroudes. Maar kom kyk gerus self – daar is nog baie meer om van te kies!

Sakeman Kobus Pienaar (links) en Claudio da Costa van die fabriek wens mekaar geluk met die ontwerp en bekendstelling van die swaarste-gewigdraende bed in S.A, die 220 kg p/p EVEREST.

Mattress Haus is gerieflik in die Palms Winkelsentrum in Louis Trichardt-boulevard geleë.

Kontak Mattress Haus by 084 606 4464 of besoek die vriendelike span in die Palms Winkelsentrum, Louis Trichardt-boulevard, Vanderbijlpark

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button