AdvertorialBusinessNewsSponsored

Wen pryse van R20 000 met SleepwaParte.co.za en Emerald Resort & Casino!

Dié maklike wedstryd val saam met vanjaar se Rocking The Vaal Fees. Neem deel! Dalk is JY die gelukkige wenner!

 

Op 29 Maart 2025 is dit weer tyd vir die REUSE Rocking the Vaal Fees! Almal is welkom… En dis alles vir ‘n GOEIE DOEL!

R20 000 se pryse is op die spel in SleepwaParte en die Emerald Resort & Casinol se Rocking the Vaal Wedstryd!
Moenie hierdie kans laat verbygaan nie….

Om deel te neem is so maklik soos EEN TWEE DRIE!
1). Volg Sleepwa Parte sowel as Emerald Resort & Casino se Sosiale Media: https://www.facebook.com/sleepwaparteZA en https://www.facebook.com/Emerald.Resort.Casino
2). “Tag” drie vriende in die comments van hierdie post op Facebook…
3). “Share” hierdie post op Facebook….

Lees die wedstrydreëls hier: https://sleepwaparte.co.za/tcs/

Inskrywings sluit 10 Maart, so neem in die volgende weke gereeld deel en verhoog jou wenkanse!

Rocking the Vaal is ‘n inisiatief van die plaaslike sakekamer, Golden Triangle Chamber of Commerce (GTCoC) en verskeie deelnemende sakelui. Kom ondersteun Rocking the Vaal en help só om die Vaaldriehoek ‘n al lekkerder plek te maak!

Neem deel aan dié maklike wedstryd en staan ‘n kans om GROOT te wen!

 

Vind meer uit oor Sleepwa Parte en hul dienste by hierdie skakel: https://sleepwaparte.co.za/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button