AdvertorialBusinessNewsSponsored

Wen ‘n getekende kunswerk van Dricus du Plessis en veel meer by EraTech!

Maak vriende met die EraTech-span en wees seker van rekenaar-rugsteun in goeie én krisistye!

 

Of jy nou ‘n professionele persoon, ‘n student, huisvrou, skoolkind of penioenaris is, ons almal is baie afhanklik van ons rekenaars.
Almal ken die magteloosheid as jou rekenaar gaan hang…. Watter knoppies druk jy nou?
Of as ‘n rekenaarvirus jou kosbare blikbrein oorvat…. hoe nou gemaak?
Of jy vee per ongeluk jou kosbare foto’s en ander onvervangbare data uit…. (Selfs trane en jou beste matroostaal help net niks!)

Dis hier waar Eratech IT Solutions jou Nommer Een Staatmaker is. Bewaar hulle nommer: 060 434 5781

EraTech verskaf hierdie en ander dienste:
– Rekenaars
– Hardeware
– Sagteware
– “Hosting”
– Bestuur Cloud-rugsteun
– Afstand-ondersteuning (“Remote Support”)
– Herwinning van verlore data
– Beheer Kuber-sekuriteit
– Outomatiseringsdienste
– Beskerm jou kind se elektroniese toestelle

EraTech is in 109 Piet Retief boulevard, Vanderbijlpark. Hul kundige span kan blitsig help om enige IT-probleem op te los – vir individue sowel as besighede.
Lees meer op EraTech se webblad by hierdie skakel: https://eratech-it.co.za/

EraTech is in 109 Piet Retief boulevard, Vanderbijlpark.

Neem deel aan EraTech se opwindende wedstryd en staan ‘n kans om die volgende te wen:

Gratis laptop opgradering. Hardeware en sagteware ingesluit!
DRIE maande gratis rekenaar sekuriteit
DRIE maande gratis ‘Cloud Backups’
BONUS! ‘n GETEKENDE Drickus du Plessis-kunswerk, gegraveer op hout – Net een van sy soort!

Neem só deel om in aanmerking vir die wenpryse te kom:

💥Gaan volg EraTech se Facebook-blad en ‘mention’ jou vriende op die gereelde video’s: https://www.facebook.com/profile.php?id=100063466991576
Deel dit na jou eie Facebook – en dalk is jy die wenner! Maar spring vinnig want inskrywings sluit al 31 Maart 2025!💥

Jy kan hierdie kunswerk wen – net een van sy soort en geteken deur Dricus du Plessis!
Ruan Myburgh van Era Tech kuier saam met sporthelde Cheslin Kolbe en Dricus du Plessis. Neem deel aan ‘n maklike wedstryd en staan ‘n kans om ‘n getekende gegraveerde kunswerk van Drickus te wen!

Gaan like sommer nou EraTech se blad en maak betyds vriende op die regte plek: https://www.facebook.com/profile.php?id=100063466991576
Sel: 060 434 5781

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button