AdvertorialBusinessNewsSponsored

Wees Saterdag by Tugela Hardware se grootste Promo-Pretdag ooit!

Saterdag, 5 April, is dit Tugela se GROOT DAG! Daar gaan hope uitstallings wees, maar daar is ook 'n opwindende Mr & Miss Tugela Hardware wedstryd vir die kleingoed!

 

Almal wat mal is oor DIY, maak seker julle is Saterdag, 5 April, by Tugela Hardware, 134 Strydomstraat, Vanderbijlpark.  Hoekom? Want dis Tugela se GROOTSTE Promo en Pretdag OOIT!

Hier gaan hope gratis geskenke wees, en Jac Motors kom ook deel in die aksie! Neem gerus Saterdag deel aan die Canik-uitdaging. Kom kyk dan ook na al die uitstallings van interessante artiek. Vir die jongspan wag daar ‘n opwindende Mnr. en Mej. Wedstryd – so kom skryf Saterdag in! Baie pryse is op die spel.

Tugela Hardware se Kiddies-kompetisie:
Hoe om deel te neem:
Bring julle kinders Saterdag saam na Tugela se pretdag by 134 Strydomstraat, Vanderbijlpark.
Deelnemers moet 13 jaar of JONGER wees.
Neem ‘n foto van jou kind by julle gunsteling stalletjie by die winkel.
WhatsApp die foto dan dadelik na 066 204 3024 en voeg jou naam en kind se ouderdom by. Sê ook waarom julle die spesifieke stalletjie gekies het waar julle die foto neem.
Reëls:
1. Slegs kinders van 13 jaar en jonger mag deelneem.
2. Slegs EEN inskrywing per kind.
3. Daar sal 6 wenners wees: Twee 1ste plekke, Twee 2de plekke en Twee 3de plekke.

Die Wenners sal Saterdagmiddag om 13:00 gekontak word en hulle sal hul pryse Sondag kan kom haal. 90.6FM gaan ook ‘n “live interview” doen met die twee wenners in die eerste plekke!

Vir meer besonderhede, stuur ‘n e-pos aan Michelle@tugelahardware.co.za

Kyk solank na ‘n paar van die spesiale aanbieding wat Saterdag by Tugela Hardware wag!

 

 

 

 

Sien julle Saterdag, 5 April 2025, by Tugela Hardware, 134 Strydomstraat, Vanderbijlpark.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button