Local newsNewsNews

Mooiste afskeid vir Vilano

Studente, familie en vriende se trane rol by sy lewensviering by kerslig.

VANDERBIJLPARK – ‘n Lewensviering by kerslig op die oewer van die Vaalrivier.

Vir ‘n mooier afskeid kon niemand gevra het. Dit is die toneel wat hom vroeer vanaand op die hoofrugbyveld van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus afgespeel het, toe vriende en familie ‘n laaste eer aan Vilano Saunder (20 betoon het.

Caitlin Venter, meisie van die afgestorwe Vilano Saunders, staan snikkend en kop onderstebo tydens die lewensviering van haar geliefde kerel. Foto: Ettienne van Rensburg
Kerlig het die somber gesigte van rouklaers verlig tydens die lewensviering by kerslig vir Vilano Saunders. Foto: Ettienne van Rensburg

Saunders het op 3 Mei ‘n ernstig nekbesering in ‘n rugbywedstryd vir die universiteit se o.21-span opgedoen en is op Maandag 5 Mei in die Sebokeng-hospitaal oorlede.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button