SportSportSportSport

Valia-afrigters op die kruin van die golf

Kry hul geleentheid om hulle vernuf en vaardighede op provinsilae vlak uit te stal.

VANDERBIJLPARK – Twee personeellede van die Hoërskool Transvalia is gekies om gedurende die Julie-vakansie as afrigters vir Valke-rugbyspanne op te tree.

Tommy Roos.

Tommy Roos sal as hoofafrigter van die Valke se o16 Doom Gouws-weekspan optree, terwyl Andries Erasmus as voorspelerafrigter van die o16 Grant Khomo-weekspan aangestel is.

Andries Erasmus

Die aanstellings plaas albei afrigters in sleutelrolle by twee van die land se voorste jeugrugbytoernooie, waar jong talent die geleentheid kry om op die hoogste vlak mee te ding.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button