Local newsNewsNews
Fotoblad: Geen tekort aan puik foto’s
Die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep se fotograwe het weer eens bewys waartoe hulle in staat is wanneer hulle op jag gaan vir goeie foto's. Loer gerus.
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe. Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die top foto’s van Fotoblad 236 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.








































































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
