Local newsNewsNews

Vrolike mark by Kroeg sonder Naam

In Vaalpark word niks half aangepak nie. Saterdag se markdag was weereens een vir die boeke.

VAALPARK. – Die winterwind het so sommer kortpad deur oud en jonk gevat, maar steeds is daar met oorgawe gekuier by die No Name Bar and Family Restaurant se mark dag.

Daar was handgemaakte items te kies en te keur en natuurlik allerlei lekkernye. Met ‘n spesiale speletjies hoek vir die kleinspan, waar hul onder andere prentjies in sand kon maak, was dit die ideale uithangplek vir die hele gesin totdat die rugby om 17:00 afgeskop het.

Die vriendelike dames wat by die Kosmos stalletjie diens gedoen het Chantelle Rautenbach, Tania Kriek, Annamarie Coetzer, Monigue Pretorius en Leonie Lombard. Foto: Gerfda Bruinette

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button