Local newsNewsNews
Oulike foto: ‘Nuts about you’
Toe ons die lesers gevra het om oulike onderskrifte te voorsien, het hulle lekker bos gegaan met die foto.
Dankie aan June Bartlett vir die oulike foto, en dankie vir almal wat deelgeneem het. Daar was soveel oulike bydraes om van die kies.
Die bydraes wat die meeste aandag getrek het is:
Tanya de Jager – “Vasdans is soos sjokeladekoek: jy sê nooit nee nie.”
Tasché Hibbert – “Kry vir jou iemand wat jou so vashou… selfs al het jy hul kos geëet.”
Gerda Nunez – “Vat my dronk, ek is huis toe.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
