Local newsNewsNews

Sedibeng se skaakspan staan hul man by SA’s

Sedibeng se skaakspelers het hul goed van hul taak gekwyt by hierdie jaar se SA's.

VANDERBIJLPARK – Die Sedibeng skaakspan het van 28 Junie tot 5 Julie aan die 2025 Suid-Afrikaanse Ope skaakkampioenskappe deelgeneem.

Die groot toernooi het by die Universiteit van Johannesburg plaasgevind. Alhoewel die span gemengde resultate gehad het, was die ondervinding van onskatbare waarde.

Die eerste 10 in elke afdeling het medaljes ontvang. Vir die Sedibengspan het Talifhani Ndwambi 5de in Seksie B geëindig, Hannah Campher was 5de in U16 Girls,  Monika du Toit was 8ste in U12 Girls en Kayvian Gorrie was 4de in U10 Open afdeling.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button