Dillené Gouws van die Laerskool D.F Malherbe het vanoggend goud gewen by die COSSASA Games 2025.
Die driemalige SA kampioen het met ‘n afstand van 12.8 m die gewigstoot vir dogters o14 haar eerste plek op die podium verseker.
Die COSSASA Games bring jong sportsterre van Eswatini, Suid-Afrika, Lesotho, Zimbabwe, Malawi en Namibië. Die Games het van 25 – 27 Augustus plaasgevind in Eswatini.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
