Local newsNewsNews
Gimmies: Uitgevat vir die groot aand
Vereeniging Gimnasium se matrikulante het vanjaar weer spoggerig gelyk!
VEREENIGING – Vereeniging Gimnasium se matriekafskeid 2025 is verlede Vrydagaand by die Kliprivier Country Estate net buite Drie Riviere gehou.
Daar was mooi voorsiening gemaak vir die ouers en ander toeskouers wat die aankoms van die matrieks in hul unieke voertuie en spoggerige uitrustings wou besigtig.
Vaalweekblad was ook daar. Hier is ‘n paar van die matrieks met hul aankoms by die saal.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
