Local newsNewsNews

Tyd om weer saam met fotograwe te ‘toer’

Vat dit rustig en laat die fotograwe jou op "reis" neem.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 254 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Annarie van der Schyff van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christelle Herbst het die mooi sonsondergang foto in Mosselbaai geneem.
Christina de Beer het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo at the SAAF Museum.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van Tiger geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort the die mooi foto van die wolkkombers oor Zilkaatsnek geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksiefoto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die pragtige foto by Drakenstein Leeupark geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lyn Csongradie van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marike (M Ecroignard Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die besondere foto geneem.
Michellee Eksteen van Meyerton het die mooi foto in Magaliesburg by The Donkey Dairy geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die oulike foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto in Plettenbergbaai geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rene Jansen van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ricus Potgieter van Vereeniging het die mooi foto in Margate geneem.
Ruleyn Scholtz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul leeuplaas geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo during harvest in Overberg.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto in Dinokeng geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto in die Drakensberge, Royal National Park geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige weerligfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button