Local newsNewsNews

Eienaar gearresteer, onwettige drankwinkel gesluit

Die FLASH-eenheid het toegeslaan na ’n verklaring deur die Gautengse Drankraad oor die gebruik van vervalste dranklisensies in die De Deur-omgewing.

Op Woensdag, 4 Februarie 2026, het die Gautengse provinsiale eenheid vir Vuurwapens, Drank en Tweedehandse Goedere (FLASH), in samewerking met die De Deur-SAPD en die Gautengse Drankraad, ’n onwettige drankwinkel in De Deur, Sedibeng-distrik, gesluit.

Die Gautengse Drankraad het bevestig dat die onderneming se dranklisensie vervals is.

Die handelaar is in hegtenis geneem en aangekla.

Foto’s deur SAPD van die drank wat gekonfiskeer is:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button