Local newsNewsNews
Vandag! Motorsport-aksie by Ultimate Outlaws
Die wedrenseisoen vir 2026 is hier en die eerste wedrenbyeenkoms in die Vaal vind vandag plaas.
VEREENIGING – Vanmiddag is Ultimate Outlaws Raceway by die Vaal Skouterrein die plek om te wees as jy van motorsport hou.
Dit is die eerste byeenkoms van 2026 en ‘n vol program beloof sommer baie opwinding.
Die Pink Rods vir vroue-renjaers word ook vir die eerste keer by Ultimate Raceway aangebied. Moenie op dié aksie uitmis nie.
Die hekke open reeds om 14:00 en die aand se aksie begin om 17:00 met die Grand Parade.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
