Local newsNewsNews
Nominasies vir Best of the Vaal sluit Vrydag
Laat die Vaal hoor watter plaaslike besighede die erkenning verdien!
Nominasies vir MooiVaal Media se Best of Vaal-kompetisie is oop, maar jy het net kans to Vrydag om jou gunsteling besigheid te nomineer.
Hierdie kompetisie raak elke jaar groter en beter – kyk net na die groei:
2024: 552 nominasies – 46 747 stemme
2025: 1 120 nominasies – 125 681 stemme
Moenie dat jou gunsteling-besigheid uitmis nie!
Jy het net tot 13 Februarie om 08:00 om jou nominasies in te kry.
Dis maklik om ‘n besigheid te nomineer:
Gaan na Vaalweekblad.com en klik op die BEST OF skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
