Local newsNewsNews

Slaggate in Vaalpark gemerk

Geel verf help motoriste om nie hulle voertuie te beskadig nie.

VAALPARK – Die slaggate in Paardeberg straat in Vaalpark word gereeld opgevul met teer, maar dit blyk om ‘n verlore stryd te wees.

Reën en swaar verkeer is egter twee van die grootste oorsake dat die opvulling van die slaggate slegs ‘n tydelike oplossing is.

Na vele pap bande en skade aan sierwiele en onderstelle het weldoeners besluit om die gapende slaggate met geel verf te omkring. Hoewel dit nie die probleem oplos nie, verbeter dit sigbaarheid aansienlik.

Motoriste sien dus die slaggate vroegtydig en kan beter besluitneming toepas om die gate te vermy.

Geel verf word gebruik om die slaggate in Vaalpark te omkring. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button