Local newsNewsNews

Beligting, komposisie sorg vir puik foto’s

Of jy nou 8 of 80 is, enigiemand kan leer om 'n goeie foto te neem. Hou net altyd beligting en komposisie in gedagte.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning!

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 260

Christa Snyman van Hartenbos het die pragtige foto geneem. Sy is ‘n nuweling op die groep.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this dramatic scene over the Overberg.
Deon Cloete van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
ransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Irene van Vuuren van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Jolanda de Wet van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die oulike foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die poskaart-mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Madelein Marais het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marli Moller van Sasolburg het die mooi foto by die Ecopark geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sanet Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto in Mackay, Australia geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tamlin Thorne van Oos-Londen het die treffende foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Alida Potgieter van Kaapstad, het die pragtige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi silhouette foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photograph in Pringle Bay.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van Tafelberg geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button