Local newsNewsNews
Trotse oomblik: HS Overvaal se baadjieseremonie
VEREENIGING - Die HS Overvaal se graad 8’s bereik mylpaal met trotse tradisie.
Die skool se amptelike Baadjieseremonie het Maandag plaasgevind en die hoof, mnr. S. Rabie, was aan die stuur van sake om elke graad 8-leerder geluk te wens, waarna hul die geleentheid gekry het om die klok te lui wat hul erkenning as “volwaardig Valie” aankonding.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
