Local newsNewsNews

Valentyns ‘Breakfast Run’ was ‘fun’

MIDVAAL - Eienaars van klassieke en interessante motors het Saterdag die geleentheid gehad om met hul voertuie te spog tydens  ’n prettige "Breakfast Run".

Deelname was gratis en het in Vanderbijlpark by President Hyper begin. Die roete van 27km het verby Vereeniging gekronkel en by Biekie Bos in Meyerton tot ‘n einde gekom.

Daar het die deelnemers en besoekers heerlik saam gekuier en sommer ontbyt geniet, terwyl die motors van nader besigtig kon word en foto’s geneem is.

Vaalweekblad was daar om die pret in beeld vas te vang. Hier is van die foto’s. Nog foto’s in hierdie week se Vaalweekblad.

Foto’s: Elsje Vermeulen

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button