Local newsNewsNews

HS Driehoek se Interharte-atletiekbyeenkoms

SASOLBURG - Die Hoërskool Driehoek se jaarlikse Interharte-atletiekbyeenkoms was verlede Vrydag by die DP de Villiersstadion aangebied.

Die sportgees, uitstaande prestasies en ondersteuning het bygedra tot ‘n besondere dag om te onthou.

Atlete van 7 skole het mekaar die stryd aangesê.

Hier is van die dag se aksie. Nog foto’s in Vrydag se Vaalweekblad.

Foto’s: Elsje Vermeulen

Die HS Driehoek se cheerleaders het die dag se verrigtinge afgeskop.
Dit was ‘n treffende vertoning wat die regte gees vir die dag geskep het.
Luan Roesch van die HS Overvaal in aksie in die hoogspring.
‘n Atleet van HS Hugenote wys hoe word ‘n skêrsprong in die hoogspring gedoen.
Wian Struwig van die Hoekies in aksie in die spiesgooi.
HS Dr. Malan se Karla Nortje in aksie in die 400m-hekkies.
Willie le Roux van die HS Driehoek in aksie in die 400m-hekkies.
Wian Kruger van die HS Overvaal in aksie in die gewigstoot.
Elizma du Preez van die HS Overvaal in aksie in die 400m-hekkies.
MJ van der Westhuizen van die Hoekies in aksie in die 400m-hekkies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button