NewsNews

Hier geniet hul alles in Afrikaans

Internasionale Moedertaaldag erken die beskerming en bewaring van alle tale en kulture.

VANDERBIJLPARK – Op 21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag gevier. By Laerskool D.F Malherbe het hulle Vrydag al hul vieringe van Afrikaans gehad.

Die Boeke Buddies het die leerlinge by alles betrek en selfs laat dans op die verhoog.

Boek Buddies het die skool besoek en vir groot pret en plesier gesorg. Daar is gelees, gepraat, gesing en gedans in hulle moedertaal en die leerlinge het vet pret gehad.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button