VANDERBIJLPARK – Die Currie Bouelvard-substatsie was gisteraand in ligte laaie en het gedeeltes van Vanderbijlpark sonder krag gelaat. Die oorsaak van die brand is nog nie vasgestel nie. Die omvang van die skade sal vandag bepaal word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
