Local newsNewsNews

As die ‘fotografie-gogga’ jou byt

Raad aan belangstellendes: Begin met wat jy het (selfs 'n selfoon). Leer die reëls van komposisie en kyk of die "fotografie-gogga" jou byt.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes!

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning!

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 262.

Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die treffende foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Malan het die mooi natuurfoto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornie in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Kaapstad geneem.
Jacquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die mooi foto by Kgodumodumo Dinosaur Centre, Golden Gate Nasionale Park geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this lovely photo.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die treffende makro foto met haar iPhone geneem.
Madelein Marais van George het die besondere foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto in Ballito geneem.
Marissa Enslin het die pragtige foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die oulike foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut het die mooi sonsondergang foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sanet Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kraaifontein in die Kaap het die mooi foto vroegoggend geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Alida Potgieter van Kaapstad, het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die oulike foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park is een van die nuwelinge op die groep en het die kunstige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit is nog ‘n nuweling op die groep en het die pragtige foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys, nog ‘n nuweling, het die mooi foto geneem.
Carolise Myburgh-Humphries van Sasolburg, een van die nuuste lede op die groep, het die pragtige foto by Weltevrede Leeuplaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Charleen Coetzer van Henley on Klip in Midvaal, een van die nuwelinge, het die pragtige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christelle Fouché van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto op die Aalwynplaas geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene in Kommetjie at sunset.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi stillewe foto geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die kreatiewe foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi monochroom foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Armand Willemse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene at Leopard’s Kloof.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button