Lemé Human, Jaylon Kennon en Nadine Opperman spoeg die pitte uit. Foto's/Chirna
SASOLBURG – Die Sasolburg Kommando van die Voortrekkers het hul 2026 jaar begin met ‘n Waterspele middag.
Chantané Deas en Daniël Lombard deel ‘n stuk waatlemoen so oor die skouer langs.
Stiptelik om 17:15 het die jongspan aangetree vir ‘n middag vol pret. Elke speletjie het vir groot lag gesorg en natuurlik wat is ‘n waterspele as mens mekaar nie kan natgooi nie.
Noah Nunes skop vas tydens die toutrek
Na al die speletjies is daar lekker gesmul aan suikersoet waatlemoen.
Eben de Beer maak seker sy Vorie maats besef by ‘n Waterspele dag word mens nat.Om ‘n appel so te eet is nie so maklik nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za