VANDERBIJLPARK – Laerskool Totius het onlangs hul nuwe hoofleiers vir 2026 aangewys. Op die skool se Facebookblad het hul gesê die skool is ongelooflik trots op die leerders.
“Hierdie groep blink jong leerders is gereed om met trots, respek en toewyding ons skool te dien. Hoofseun: Luyanda Mthizi. Hoofmeisie: Gretcha Gouws. Onderhoofseun: Relebohile Vena.
Onderhoofmeisie: Zandeli Jonker.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
