NewsNews

Voëlklub leer meer oor die ring van voëls

Leer meer oor voëls sluit aan by die Vaal Voëlklub.

VANDERBIJLPARK – Hoekom word voëls gering? Hoe word dit gedoen? Hierdie en vele ander vrae oor die ring van wilde voëls word, Maandag, 9 Maart beantwoord.

Shonie Raijmakers en sy broer, Kobie ring al vir langer as vier dekades voëls in die omgewing. Maandagaand vanaf 19:00 gesels Shonie met die Vaal Voëlklub oor voëls ring.

Voëlring dra baie by tot die studie van voëls en die data word wêreldwyd gebruik.

Die vergadering vind plaas by die Palms Aftree-oord en begin 19:00. Gaste is welkom.

Vir meer inligting kontak Rina de Klerk by 082 626 6990.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button