Local newsNewsNews

Bruid van die Jaar: Top 10 finaliste is gekies

Vaalweekblad se 2025 Bruid van die Jaar-kompetisie nader sy hoogtepunt, terwyl die 2026-kompetisie ook afgeskop het.

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 het groot belangstelling gelok met 130 inskrywings wat ontvang is.

Die Top 10 word in Vrydag se Vaalweekblad bekend gemaak, waarna lesers die kans sal kry om vir hul gunsteling te stem.

Die stemproses sal so werk:

Die stemproses skop af op 10 Maart om 08:00.

Die stemproses sluit op 23 Maart om 08:00.

Dit sal ‘n elektroniese stemproses wees.

Die wenbruid sal in die 27 Maart uitgawe van Vaalweekblad aangekondig word.

* Die 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie het reeds afgeskop. Bruide kan hul mooiste troufoto (alleen of as troupaar) met die nodige inligting (julle name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penny@mooivaal.co.za stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button