SASOLBURG – Wyk 16 se inwoners laat nie gras onder hulle voete groei nie. Die inwoners van van Wouw en Pierneef straat se bydraes is goed aangewend deur Manie van der Merwe en Andre Slier wat onder meer die sypaadjies gesny het.
Die Metsimaholo Munisipaliteit soos vele ander in die streek sukkel om basiese dienste te lewer. In plaas daarvan om te kerm en in sak en as te sit spring Wyk 16 se mense self in om die agteruitgang van die dorp teen te werk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
