Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes!
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning!
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 264.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Roline McDonald van Hentiesbaai, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.Carolise Myburgh-Humphries van Sasolburg het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs (Tella Photography) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Chantel van der Merwe van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene of jagged rocks and the calm sea.Debbie Hendriks van Nelspruit het die oulike foto geneem.Denise Zeeman van Worcester, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto van ‘n rooibokkie en ‘n renostervoël geneem.Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die oulike foto geneem.Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die treffende sonsondergang foto geneem.Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornie in die VSA, het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffende foto geneem.Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Margaret van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Mariana Tolman het die mooi foto van die maan geneem terwyl ‘n vliegtuig verby vlieg.Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi sonsondergang foto geneem.Megan Erasmus (PhotoZylens) van Randvaal, ‘n nuweling op die groep, het die oulike foto geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Stey van Fochville het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene in Rooi-Els, Western Cape.Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za