Local newsNewsNews

DA maak groot aankondiging in Midvaal

Solly Msimanga sal more aankondig wie die DA se Burgemeesterkandidaat vir Midvaal gaan wees.

MEYERTON – Die Demokratiese Alliansie (DA) se burgemeesterkandidaat vir Midvaal word more-oggend om 09:30 by die Meyerton Gholfklub aangekondig.

Die aankondiging sal deur DA Gauteng se Provinsiale Leier, Solly Msimanga MPL behartig word.

Die DA se Emfuleni Burgemesterkandidaat, Kingsol Chabalala MPL, en die DA Lesedi Burgemeesterkandidaat, Mokete Motsamai sal ook teenwoordig wees.

Midvaal is tans die beste munisipaliteit in Gauteng en éen van die beste munisipaliteite in die land. Die DA-leierskap in Midvaal is ‘n voorbeeld van puik dienslewering en finansiële bestuur.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button