Local newsNewsNews
Wicus speel die setperke aan die brand
Die jongeling se ure van bloedsweet word met klubtitel beloon.
VAALPARK – Die 17-jarige Wicus Brand is vanmiddag as Heron Banks Gholfklub se klubkampioen vir 2026 gekroon. Die jongeling van Vanderbijlpark het die klubkampioenskap op vyf houe minder as baansyfer geëindig, Brand was verlede jaar die naaswenner, maar het vanjaar vir Martin Papworth uitgestof om die titel in te palm.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
