VANDERBIJLPARK – Laerskool D.F Malherbe is super trots op twee van hul ster atlete wat vir die SA Atletiekkampioenskappe gekwalifiseer het.
Amélie Badenhorst en Mckenzey Minnaar is albei gekies om Gauteng by die SASSA National Track & Field Championship te verteenwoordig. Die byeenkoms vind komende naweek die Greenpoint stadium in Kaapstad plaas.
Laerskool D.F. Malherbe het 21 atlete gehad wat vir die provinsiale atletiekkampioenskappe gekwalifiseer het. Die byeenkoms het die afgelope naweek plaasgevind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
