NewsNews

‘n Spesiale diens vir alle bikers

Die jaarlikse Walls of Jericho Vaal motorfietsdag vind die naweek plaas.

VANDERBIJLPARK – Sondag, 29 Maart is die groot dag. Dan is dit tyd vir die Jericho Ride 2026.

Die organiseerders noem dit nie verniet, A ride like no other nie.

Plakkaat verskaf/Jacke Labuschagne

Bikers van oraloor gaan saamtrek vir ‘n besondere diens waar hulle spesifiek gaan bid vir die beskerming van alle bikers op die paaie, maar ook vir die beskerming van ons dorpe se mense.

Almal is welkom. Die bikers trek saam by The Restless Clubhouse in Sasolburg om 09:00.

Om 10:30 vertrek almal na die Centurions MC Clubhouse in Vanderbijlpark.

Die diens begin om 11:30. Toegang is gratis.

Vir meer inligting kontak Eugene by 071 856 3138.

Indien jy belangstel om ‘n stalletjie te hê, kontak Jacke op 073 971 97.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button