Local newsNewsNews

Treffende foto’s om dag af te sluit

Vaalweekblad ondersteun die kunste en deel met trots nog een van die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep se pragtige versamelings.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes!

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning!

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 265.

Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto in haar tuin geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die mooi stillewe foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi sonsondergang foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die oulike foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs (Tella Photography) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo in the Harold Porter National Botanical Garden.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcesterhet die treffende foto van ‘n njala wat blare eet geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
lsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornie in die VSA, het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige makro foto geneem.
Lea van der Berg het die mooi sonsondergang foto in Hartenbos geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die treffende makro foto geneem.
Madelein Marais het die mooi foto in Heraldsbaai geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Ballito geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Megan Erasmus (PhotoZylens) van Randvaal, ‘n nuweling op die groep, het die oulike foto geneem.
Micayla van Niekerk, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto met haar iPhone in Montana, VSA geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren het die mooi sonsondergang foto geneem.
Ria van der Lith, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto van ‘n dahlia geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kraaifontein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photos of penguins at Stony Point Nature Reserve.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die oulike foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button