NewsNews

CW1 sonder krag – alweer.

Terwyl groot areas in Vanderbijlpark al langer as drie weke sonder krag is, is CW1 se krag weer af na slegs twee dae van lig.

VANDERBIJLPARK – Terminale by die Turner Substasie in CW1 het gistermiddag, 17 Maart, gebrand.

Die Emufleni Plaaslike Munisipaliteit het laataand ʼn mediaverklaring uitgereik om te sê dat tegnici vandag by die substasie sal begin met herstelwerk.

Volgens die media verklaring kan daar nie gesê word wanneer die kragtoevoer herstel sal word en daar weer lig in die area sal wees nie.

Soog gewoonlik het hul mense gevra om asseblief geduldig te wees en het hul verskoning gevra vir die ongerief.

Media verklaring uitgereik deur ELM

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button