NewsNews

Oud-Valie breek 22 jaar oue SA-paalspringrekord

Ansumé het met die sprong weer bewys dat sy bestem is vir groter dinge.

VANDERBIJLPARK – Die gebore en getoë Vaaldriehoeker Ansumé de Beer van Boland Atletiek het op die laaste dag van die SA Ouder­domsgroep Kampioenskap in Germiston geskiedenis gemaak toe sy met  ʼn sprong 4.18 m die SA o20-paalspringrekord verbeter het.     

Die vorige rekord  is in 2004 opgestel. Die oud-leerling aan Vaalpark Primêr en HS Transvalia het met die sprong ook haar eie Afrika o20-rekord met 2 cm verbeter wat sy verlede jaar in Stellenbosch opgestel het.  

  • Lees vandeesweek se gedrukte uitgawe vir meer oor die jong sportster se prestasies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button