Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 268.
Michelle Storm van Vredefort het die besondere foto geneem.
Monique Coetzer van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die mooi foto geneem. Dit is hul eerste foto op die groep.
Nonna-Mari Riese van Vereeniging het die mooi sonsondergang by die viswaters geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige natuurfoto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige foto geneem. Hy is ‘n nuweling op die groep, maar ‘n meester-fotograaf.
Your Sinful Obsessions van Springs het die mooi foto, hul eerste op die groep, gedeel.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kraaifontein in die Kaap het die mooi natuurfoto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Adele Esterhuizen captured this beautiful photo of the bridge over the Kaaimans River on the historic Seven Passes Road.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi makro foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi toneel vasgevang.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die skattige foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die pragtige natuurfoto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi weerkaatsing foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chatel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Charleen Coetzer van Henley on Klip, ‘n nuweling op die groep, het die mooi natuurfoto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene just outside Nieuwoudtville.
Corine Ross van Muldersdrift het die pragtige foto by Bakubung geneem. Dit is haar eerste plasing op die groep.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto by Woodrock Cat Café geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Sasolburg het die mooi foto van ‘n flamink-kuiken geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n pou-kuiken geneem.
Erna Heider van Christchurch, New Seeland, het die mooi foto geneem. Sy is nog ‘n nuweling op die groep.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto van ‘n marico sunbird geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die pragtige monochroom foto geneem. Dit is sy eerste foto op die groep.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi landskap foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die pragtige foto van sy kat geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand, ‘n nuwling op die groep, het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi makro foto met haar iPhone geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto, haar eerste op die groep, geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die kunstige nayuurfoto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariëtte Labuschagne van die Vaaldriehoek het die mooi foto by Voëlklip geneem. Sy is ‘n nuweling op die groep.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mericia Erxleben het die mooi foto van ‘n Giant Kingfisher in Pilanesberg geneem. Dit is haar eerste foto op die groep.
Micayla van Niekerk het die mooi foto van ‘n Long Horn met haar iPhone in Montana, VSA geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n sonneblom geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die hierdie sprokiesmooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Valie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo just outside Nieuwoudtville.
Deon Cloete van Parys het die kunstige foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi monochroom foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za