VANDERBIJLPARK - Rocking the Vaal het Saterdag 11 April die Vaaldriehoek tot 'n stilstand gedwing. Alle paaie het na die Emerald Tsogo Sun gelei. As jy nie daar was nie het jy uitgemis. https://youtu.be/8Lvnh4BXgqM