NewsNews

Die kuns om ‘n oomblik in tyd vir ewig vas te vang

Fotografie is meer as net die druk van 'n knoppie; dit is die kuns om 'n oomblik in tyd vas te vang wat andersins vir altyd verlore sou wees.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 269.

Noah’s Art van Parys het die besondere foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto van ‘n Europese Troupant met sy middagete geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige natuurfoto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging, ‘n nuweling op die fotogroep, het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelmal Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het haar eerste foto op die groep gedeel.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die treffende monochroom foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Alet Combrinck, ‘n nuweling op die fotogroep, het die mooi foto in Mosambiek geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
ndré Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi sonsondergang foto by sy huis geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die kunstige modelfoto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.
Charleen Coetzer van Henley on Klip, ‘n nuweling op die groep, het die kleurryke natuurfoto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the Rock Lighthouse in Simons Town.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto by Woodrock Cat Café geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende monochroom foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Elma Willemse van Melbourne, Australia is ‘n nuweling op die groep en het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die treffende foto van ‘n arend met sy vangs geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n aasvoël geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die foto geneem en ‘n retro-verwerking gebruik om die foto soos ‘n foto uit toeka se tyd te laat lyk.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto in die Drakensberge geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van ‘n krokodil geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die kunstige monochroom foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto van die Knysna Waterfront geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Micayla van Niekerk het die mooi foto in Havre, Montana, in die VSA geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this absolute stunner of the colourful changing room at Muizenberg beach.
Deon Cloete van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button