Local newsNews

LUR vir gesondheid besoek Kopanong

Loer in om vordering van opknapwerk by hopitaal te sien.

VEREENIGING – Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Faith Mazibuko, het gister by die Kopanong Distrikshospitaal in Vereeniging ’n dienslewering en oorsigbesoek afgelê.

Die Mazibuko het sleutel-infrastruktuuruitdagings assesseer wat dienslewering beïnvloed en het ook Saal 1 en 2 besoek om die vordering van die opknapwerk te bepaal.

Saal 2 is voorheen as ’n psigiatriese eenheid aangewend is.
Die LUR het voorts die belangrikheid van die instandhouding van skoon hospitaalterrein beklemtoom om ’n veilige en waardige gesondheidsorg-omgewing te bevorder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button