Frik was vir jare ‘n bekende in plaaslike sakekringe. Hy was vir dekades bekend in motor verkope en het ook sy merk gemaak in die eiendomsmark.
Hy het ‘n liefde gehad vir sy medemens en sy hande was altyd gereed om te help waar hy kan.
Hy word oorleef deur twee broers, twee susters, drie dogters en vyf kleinkinders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
