NewsNews

Gewilde Wildsfees by Kollegepark

Kom smul en kuier saam.

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Kollegepark se gewilde Wildsfees vind vanjaar op Saterdag 25 Julie 2026 by die skool plaas. Die fees beloof ’n gesellige aand van kuier, goeie kos en vermaa, met ’n verskeidenheid wildsgeregte, waaronder wildsosaties, wildswors, eksotiese wildsvleis en nageregte.

Besoekers kan ook uitsien na die grootste braaivuur in Vanderbijlpark. Kaartjies kos R300 per persoon, R600 per paar of R9 000 vir ’n lapa wat 30 gaste kan akkommodeer. Besprekings sluit op 26 Junie 2026.

Die gemeenskap word genooi om die geleentheid by te woon en die skool te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button