AdvertorialNews

Ontdek The Busker – een bestemming, grenslose vermaak!

Sponsored Content

Die woord The Busker beteken straatmusikant, en daardie lewendige, egte siel word nou ingeblaas in ‘n ou gebou deur eienaar Gert Muller. Agter Gert staan ‘n voltallige, professionele en opgeleide span wat sorg dat elke kliënt altyd tuis en welkom voel, en uitstekende diens lewer. As eienaar van Lock Stock & Barrel vir die afgelope twee jaar, bring Gert ongeëwenaarde passie na die gemeenskap.

Ons groet die Barnyard met groot respek en pragtige herinneringe, en verwelkom jou nou by ‘n veilige, gemeenskapsgerigte kuierplek, The Busker.

Gaste kan uitsien na ‘n ongelooflike verskeidenheid aanbiedinge onder een dak, insluitend skouspelagtige, lewendige musiekvertonings en geleenthede om saam rugby te kyk. Vir die aptyt is daar ‘n uitsonderlike restaurant, ‘n Straatkos-boulevard met verskeie kosstalletjies, ‘n plaasbakery en delikatessewinkel, sowel as die heerlike disse van Ribs 66. The Busker bied ook privaat funksies en die LSB-karwas!

Skakel ons vandag nog by 074 000 0082 of 016 100 0788.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button