NewsNews

Voertuig in Meyerton gesteel

Nog 'n voorval van voertuigdiefstal in Meyerton.

MEYERTON. – Inwoners word gevra om op die uitkyk te wees vir ’n wit Suzuki Baleno wat Woensdag, 9 September, omstreeks 17:30 in Meyerton gesteel is.

Die voertuig se registrasienommer is MG 82 YL GP.

Enigiemand wat die voertuig opmerk of inligting oor die diefstal het, kan Meyerton GPF by 071 882 5621 kontak.

Moenie die voertuig of verdagtes self nader nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button