AdvertorialBusinessSponsored

Gold Exchange: Kry dadelik kontant vir jou waardevolle artikels!

Soms gebeur die lewe... en jy moet vinnig kontant kry om onverwagse uitgawes te betaal. Dis hier waar Gold Exchange jou kan help met onmiddellike kontant vir jou goud, diamante en ander waardevolle artikels.

Wil jy jou diamant- of goue juweliersware wat jy nie meer dra nie, jou goue munte of ander waardevolle artikels teen ‘n goeie prys verkoop?
‘n Terugkoop-opsie is ook beskikbaar. Verkoop jou goedere en kry onmiddellik kontant, en koop dit terug wanneer jy gereed is!
Kom gesels met Robin en Clarissa van Rensburg van Gold Exchange, Winkel 11, Stephen Le Rouxstraat, Vanderbijlpark om meer hieroor uit te vind. Die winkel is naby die polisiestasie, aan die oorkant van die straat.

Kontak Robin en Clarissa by 073-555-3706

“Of mens nou skatryk, brandarm of middelklas is, ons almal het nou en dan dringende of onverwagse goed wat betaal moet word waarvoor mens nie altyd dadelik kontant beskikbaar het nie. Dit is die lewe. En dit is hier waar Gold Exchange jou kan help: Jy kan dadelik tot R20 000 of meer kry vir jou goue juwele of ander artikels wat net lê en stof opgaar by die huis,” sê Clarissa.
Let wel: ID-dokumente is noodsaaklik by alle transaksies en slegs verwerkte goue items en geslypte diamante word gekoop.

Kontak Clarissa en Robin gerus by 073 555 3706. Reëlings kan getref word dat hulle jou tuis besoek as jy nie self na die sakesentrum kan kom nie.

 

Clarissa van Gold Exchange in Vanderbijlpark
Clarissa van Gold Exchangevoor die winkel in Stephen le Roux Straat, Vanderbijlpark

Back to top button