Moedeloos oor groot munisipale rekeninge en ander agterstallige skuld? Hier’s hulp!
Kontak Juanita by 072 627 5101 vir gratis advies.

Is jy moedeloos oor enorme munisipale rekeninge of ander skuld wat agterstallig is? Kom vind raad by die kenners!
Consumer Wise Debt Counsellors in 11 A Kruger Avenue, Vereeniging, bestaan al meer as 15 jaar en help mense wat in ‘n geldelike knyp is om hul skuld bekostigbaar te maak. Hulle help ook om die rente op jou skuld BAIE te verminder. Hulle maak ook seker dat die betaaltydperk redelik is. (Verbande vorm net deel van “debt review” tot jou gewone skuld en voertuie klaar betaal is). Dus is die kliënt nie onder “debt review” tot die verband klaar betaal is nie. Sodra al die skuld betaal is, word ‘n uitklaring (clearance) sertifikaat uitgereik wat die “debt review” verwyder en die persoon kan weer die kredietwêreld betree. Kontak Juanita sommer dadelik by 072 627 5101 vir gratis advies.
Consumer Wise Debt Counsellors kan nou ook help met hoë Emfuleni-rekeninge wat agterstallig is. Die ooreenkoms met Emfuleni is dat die rekening deel vorm van “debt review” maar oor ‘n tydperk van 60 maande klaar betaal word – met geen rente nie!
Hulle help ook kliënte wat steeds onder “debt review” is maar hul skuld klaar betaal het, of as dit reeds verjaar het, om die “debt review” van hul name te verwyder.
Kontak Juanita sommer dadelik by 072 627 5101 vir gratis advies.

