Local newsNews

Brug by Rietspruit bly in die slag

Groot dele van die Vaal het deurgeloop nadat daar oor die naweek 12 sluise by die Vaaldam, en 24 sluise by die Barrage, oopgetrek is.

Daar word ook bespiegel dat nog sluise by Vaaldam moontlik oopgetrek kan word, omdat die watermassa van Standerton na verwagting vandag die dam sal bereik.

Die brug by Rietspruit in Vanderbiljpark is erg beskadig weens die groot watermassa wat die teer behoorlik weggevreet het.

“Om te dink ek het die pad elke dag gery vir ‘n jaar lank gery. Die waterskade is verskrikik!,” is plaaslike inwoner en bekwame fotograaf, Dricky Gouws se reaksie.

Sy het ook hierdie foto’s van die skade by die brug geneem.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button