VEREENIGING. - Die Vereeniging Rugbyklub het op 9 Januarie om 18:30 op die HS Overvaal se velde sy voorbereiding vir die 2024-seisoen afgeskop. Vir navra kontak vir Des by 082 712 0073 of Brett by 083 271 8306.