NewsSport

Judoka van Thomas Dunker presteer in Kairo

Valies mik om aan wêreldkampioenskap deel te neem

SEDIBENG.- Judoka van die Thomas Dunker Judo Akademie het op 23 en 24 April aan die2024 Afrika Judo Kampioenskap in Kairo, Egipte deelgeneem en goeie uitslae in die Kata-afdelings behaal. Benewens dié spogprestasies is daar ook ander verwikkelinge.

Phillip Pretorius het vanjaar begin met judo-afrigting en ontwikkeling in die Vaaldriehoek. Hy en sy klub POISE wat by Sedibeng Judo geaffilieer is, het reeds by sekere skole begin judo afrig.

Vir meer inligting, kontak Thomas of Phillip by 082 859 1905 of 071 614 1419.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button